Sinoniem (taksonomie)

'n Sinoniem in taksonomie verwys na 'n wetenskaplike naam wat tans nie meer gebruik word nie en met 'n nuwe naam vervang is. Hierdie sinonieme, in teenstelling met normale sinonieme, is nie almal op gelyke vlak nie en die een kan nie sondermeer met 'n ander vervang word nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne